Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belangstelling
belangstelling [boodskap #127680] Sun, 08 September 2019 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
belangstelling
Afbreking: be•lang•stel•ling
Samestelling: belangstel + -ling


Selfstandige naamwoord: belangstelling
Meervoud: belangstellings
Verkleinwoord: belangstellinkie
Meervoud van verkleining: belangstellinkies

Betekenis:
• Waarin iemand belangstel/ geïnteresseerd is. Die bereidheid en verlange om aandag aan iets te skenk.

Gebruik:
• Sy het 'n groot belangstelling in poppe.

Afgelei:
• belangstellingsfeer
• belangstellingsveld

Vertaling:
Engels: interest
Nederlands: belangstelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beland
Volgende onderwerp: spilpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 16:36:45 UTC 2024