beland [boodskap #127679] |
Sun, 08 September 2019 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beland
Afbreking: be•land
Werkwoord: beland
Verlede tyd: het beland
Betekenis:
• Iewers aankom of opeindig.
Gebruik:
• Hy struikel en beland in die middel van die brandnetels.
• Sy het deur haar eie toedoen in die moeilikheid beland.
Spreekwoord:
• In die vaarwater beland. [In die moeilikheid kom.]
Vertaling:
Engels: to end up, land, arrive
Nederlands: belanden, terechtkomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|