bekommerd [boodskap #127677] |
Sun, 08 September 2019 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekommerd
Afbreking: be•kom•merd
Byvoeglike naamwoord: bekommerd
Vergrotende trap: bekommerder
Oortreffende trap: bekommerdste
Attributief: bekommerde
Intensief: doodbekommerd
Betekenis:
• Met sorg gevul. Onrustig wees oor iets.
Gebruik:
• Die onderwyser is bekommerd oor die leerling se punte.
Sinoniem:
• angstig
• besorgd
• onrustig
Vertaling:
Engels: worried, concerned, anxious
Nederlands: bekommerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|