beklemtoon [boodskap #127676] |
Sun, 08 September 2019 09:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beklemtoon
Afbreking: be•klem•toon
Werkwoord: beklemtoon
Verlede tyd: het beklemtoon
Betekenis:
• Om klem op iets te lê; nadruk op 'n saak plaas.
Gebruik:
• Hy beklemtoon die erns van die saak.
Sinoniem:
• aksentueer
• benadruk
Afgelei:
• oorbeklemtoon
Vertaling:
Engels: to accent, stress
Nederlands: beklemtonen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|