behandeling [boodskap #127673] |
Sa, 07 September 2019 20:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behandeling
Afbreking: be•han•de•ling
Samestelling: behandel + -ing
Selfstandige naamwoord: behandeling
Meervoud: behandelings
Verkleinwoord: behandelinkie
Meervoud van verkleining: behandelinkies
Betekenis:
• Die manier waarop mens iets of iemand hanteer of versorg.
Gebruik:
• Die nuwe behandeling gee kankerpasiënte hoop.
Hiponiem:
• gasbehandeling
• hittebehandeling
• noodbehandeling
• selfbehandeling
• skokbehandeling
• sonbehandeling
• suurbehandeling
• voetbehandeling
• voorbehandeling
• waterbehandeling
• wondbehandeling
Vertaling:
Engels: treatment, attention
Nederlands: behandeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|