begryp [boodskap #127672] |
Sa, 07 September 2019 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
begryp
Afbreking: be•gryp
Werkwoord: begryp
Verlede tyd: het begryp
Teenwoordige deelwoord: begrypende
Betekenis:
• Iets verstaan; met die verstand snap.
Gebruik:
• Die kind kan nie begryp dat hy nie nou mag gaan swem nie.
Sinoniem:
• agterkom
• besef
• insien
• kleinkry
• verstaan
Verwant:
• begrip
Vertaling:
Engels: to understand, comprehend, conceive, grasp
Nederlands: begrijpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|