My def. van Jazz [boodskap #1304] |
Tue, 15 July 2003 20:35 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n klomp mense wat instrumente bespeel op so'n wyse dat die een glad nie 'n
benul het wat die ander een speel nie...maar wat alte graag sy bydrae wil
lewer...
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1307 is 'n antwoord op boodskap #1304] |
Tue, 15 July 2003 20:37 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bf1oi2$r14$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n klomp mense wat instrumente bespeel op so'n wyse dat die een glad nie 'n
> benul het wat die ander een speel nie...maar wat alte graag sy bydrae wil
> lewer...
K*K definisie hahahahahaha
ek stem nie saam nie, maar weet ook nog nie 'n ander defenisie nie
Ek glo ons kan maar beter op messenger gesels.
GrRico
>
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1313 is 'n antwoord op boodskap #1307] |
Tue, 15 July 2003 20:40 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote:
> K*K definisie hahahahahaha
Lyk my k*k in Afrikaans beteken dan ook k*k in Nederlands
LOL
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1316 is 'n antwoord op boodskap #1313] |
Tue, 15 July 2003 20:43 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bf1orf$r14$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> K*K definisie hahahahahaha
>
>
> Lyk my k*k in Afrikaans beteken dan ook k*k in
Nederlands
Nee k*k is nie 'n vloek hier.
Rico
> LOL
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1318 is 'n antwoord op boodskap #1316] |
Tue, 15 July 2003 20:45 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote:
> Nee k*k is nie 'n vloek hier.
>
> Rico
>> LOL
Nou wat beken dit dan daar by in Nederland??
:-))
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1322 is 'n antwoord op boodskap #1318] |
Tue, 15 July 2003 20:51 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bf1p5g$r14$10@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>
>> Nee k*k is nie 'n vloek hier.
>>
>> Rico
>>> LOL
>
> Nou wat beken dit dan daar by in Nederland??
gewoon as jy naar die toilet gaan, kan jy se, ek gaan drukken, poepen,
schijten, kakken of wat dan ook.
Teenwoordig het poepen 'n gewoon woord geword.
NIemand sal teen jou se, jy vloek
GrRico
> :-))
>
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1325 is 'n antwoord op boodskap #1322] |
Tue, 15 July 2003 20:53 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote:
> gewoon as jy naar die toilet gaan, kan jy se, ek gaan drukken, poepen,
> schijten, kakken of wat dan ook.
>
> Teenwoordig het poepen 'n gewoon woord geword.
>
> NIemand sal teen jou se, jy vloek
>
> GrRico
>> :-))
Ek dink ons laat dit daar..
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1329 is 'n antwoord op boodskap #1325] |
Tue, 15 July 2003 20:55 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bf1pjs$r14$12@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> gewoon as jy naar die toilet gaan, kan jy se, ek gaan drukken, poepen,
>> schijten, kakken of wat dan ook.
>>
>> Teenwoordig het poepen 'n gewoon woord geword.
>>
>> NIemand sal teen jou se, jy vloek
>>
>> GrRico
>>> :-))
>
>
> Ek dink ons laat dit daar..
Hoekom, te baie geskrik????
Of dink jy ons is dirty mense :-))))
GrRico
ught to you by Mandrake Linux 9.0
>
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1331 is 'n antwoord op boodskap #1329] |
Tue, 15 July 2003 20:58 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote:
> Hoekom, te baie geskrik????
> Of dink jy ons is dirty mense :-))))
Nee, julle het net 'n tipe ander manie van praat...of so iets.
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|
Re: My def. van Jazz [boodskap #1336 is 'n antwoord op boodskap #1331] |
Tue, 15 July 2003 21:02 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bf1pta$r14$13@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> Hoekom, te baie geskrik????
>> Of dink jy ons is dirty mense :-))))
>
>
> Nee, julle het net 'n tipe ander manie van praat...of so iets.
Ek weet, ek is nie meer onskuldig nie :-)))))
GrRico
>
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
|
|
|