Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bayreuth is 'n stad in noordelike Beiere, Duitsland, aan die Rooi-Main-rivier in 'n vallei tussen die Frankiese Alb en die Fichtel-gebergte. Dit is die stad waar Richard Wagner begrawe lê en waar die teater gebou is om sy operas uit te voer (destyds nog onder leiding van sy kleinseuns).
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.