vierkantswortel [boodskap #127661] |
Sa, 07 September 2019 07:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vierkantswortel
Afbreking: vier•kants•wor•tel
Samestelling: vierkant + -s- + wortel
Selfstandige naamwoord: vierkantswortel
Meervoud: vierkantswortels
Verkleinwoord: vierkantsworteltjie
Meervoud van verkleining: vierkantsworteltjies
Betekenis:
• (wiskunde) 'n Getal wat met homself vermenigvuldig die gegewe getal oplewer.
Gebruik:
• Die vierkantswortel van 144 is twaalf (12x12=144).
Antoniem:
• kwadraat
Vertaling:
Engels: square root
Nederlands: vierkantswortel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|