kaverneus [boodskap #127660] |
Sa, 07 September 2019 07:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaverneus
Afbreking: ka•ver•neus
Byvoeglike naamwoord: kaverneus
Attributief: kaverneuse
Betekenis:
• Met kavernes of groot holtes daarin; vol gate; poreus.
Gebruik:
• Die longe van 'n pasiënt met tuberkulose is kaverneus.
Verwant:
• kaverne
Vertaling:
Engels: cavernous
Latyn: cavernosus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|