begrip [boodskap #127658] |
Vr, 06 September 2019 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
begrip
Afbreking: be•grip
Uitspraak: /bəˈχrəp/
Selfstandige naamwoord: begrip
Meervoud: begrippe
Verkleinwoord: begrippie
Meervoud van verkleining: begrippies
Betekenis:
• Insig wat gevorm is; hoe iets begryp of verstaan word.
Gebruik:
• Ek het begrip vir sy moeilike situasie.
Spreekwoord:
• Dit gaan my begrip te bowe. [Ek kan dit glad nie verstaan nie.]
• 'n Goeie begrip het 'n halwe woord nodig. [As iemand gou verstaan wat jy wil sê, hoef jy nie so volledig te verduidelik nie.]
Antoniem:
• onkunde
Afgelei:
• begripsraamwerk
• begripstoets
• begripsvermoë
Vertaling:
Engels: understanding, idea, conception, notion
Nederlands: begrip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|