beduie [boodskap #127655] |
Vr, 06 September 2019 16:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beduie
Afbreking: be•duie
Werkwoord: beduie
Verlede tyd: het beduie
Betekenis:
• Iets verklaar of verduidelik; met woorde duidelik maak.
• Met die hande wys; met gebare duidelik maak.
Gebruik:
• Hy beduie vir haar hoe om by die vulstasie uit te kom.
• Sy het vir hom beduie om stil te bly.
Vertaling:
Engels: to direct, explain; to indicate, point out, gesticulate
Nederlands: beduiden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|