Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedek
bedek [boodskap #127650] Do, 05 September 2019 06:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedek
Afbreking: be•dek


Werkwoord: bedek
Verlede tyd: het bedek
Teenwoordige deelwoord: bedekte

Betekenis:
• Om toe te maak. Iets oor iets anders plaas sodat dit nie sigbaar is nie.

Gebruik:
• Hy gaap en bedek sy mond met sy hand.

Sinoniem:
• toemaak
• oortrek

Vertaling:
Engels: to cover, conceal, hide
Nederlands: bedekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedank
Volgende onderwerp: bakkopslang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:41:40 MGT 2024