Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » basies
basies [boodskap #127645] Wo, 04 September 2019 06:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
basies
Afbreking: ba•sies


Byvoeglike naamwoord: basies
Vergrotende trap: basieser
Oortreffende trap: basiesste
Attributief: basiese

Betekenis:
• Die laagste of eenvoudigste vlak; die basis of grondslag van iets.

Gebruik:
• Hy sukkel om die basiese werk te bemeester.

Sinoniem:
• fundamenteel

Vertaling:
Engels: basic
Nederlands: basis-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bank
Volgende onderwerp: beantwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:43:53 MGT 2024