gatsometer [boodskap #127637] |
Ma, 02 September 2019 15:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gatsometer
Afbreking: gat•so•me•ter
Selfstandige naamwoord: gatsometer
Meervoud: gatsometers
Verkleinwoord: gatsometertjie
Meervoud van verkleining: gatsometertjies
Betekenis:
• Toestel waarmee die snelheid van ‘n voertuig gemeet word.
Gebruik:
• Die Nederlander Maus Gatsonides met die gatsometer uitgevind.
• My pa het altyd gesê dis nie 'n gatsometer nie, dis 'n o-gats-meter.
Vertaling:
Engels: gatso
Nederlands: gatsometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|