Bavinck, Johan Herman [boodskap #127617] |
Sa, 31 Augustus 2019 08:31 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Johan Herman Bavinck (1895 - 1964) was 'n teoloog en bekende Sendingkundige. Bavinck was dosent aan die Opleidingskool te Djokja (1934 - 1939) en proffesor aan die Vrije Universiteit. Hy word in Suid-Afrika bekend deur twee besoeke en talle geskrifte, waaronder Geschiedenis der Godsopenbaring (N.T.); Menschen rondom Jezus (ook ’n Afr. vertaling); Het Woord voor de Wereld; Inleiding in de Zendingswetenschap.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|