bababoetie [boodskap #127606] |
Fri, 30 August 2019 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bababoetie
Afbreking: ba•ba•boe•tie
Samestelling: baba + boetie
Selfstandige naamwoord: bababoetie
Meervoud: bababoeties
Verkleinwoord: bababoetietjie
Meervoud van verkleining: bababoetietjies
Betekenis:
• 'n Broer (boetie) wat nog 'n baba is.
Gebruik:
• Ek gaan 'n bababoetie kry.
Antoniem:
• babasussie
Vertaling:
Engels: baby brother
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|