afluisteraar [boodskap #127597] |
Thu, 29 August 2019 15:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afluisteraar
Afbreking: af•luis•te•raar
Selfstandige naamwoord: afluisteraar
Meervoud: afluisteraars
Verkleinwoord: afluisteraartjie
Meervoud van verkleining: afluisteraartjies
Betekenis:
• Iemand wat ander afluister; persoon wat skelm na gesprekke luister wat nie vir hom bedoel is nie.
Gebruik:
• Die afluisteraar is op heterdaad betrap.
Vertaling:
Engels: eavesdropper
Nederlands: afluisteraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|