Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assistent
assistent [boodskap #127592] Thu, 29 August 2019 06:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
assistent
Afbreking: as•sis•tent


Selfstandige naamwoord: assistent
Meervoud: assistente
Verkleinwoord: assistentjie
Meervoud van verkleining: assistentjies

Betekenis:
• Iemand wat iemand anders in sy werk help; persoon wat assisteer; aangestelde helper.
• Tweede in bevel.

Gebruik:
• My assistent sal u bestelling kom neem.
• Hy is as die assistent-magistraat van die dorp aangestel.

Afkorting:
• asst.

Vertaling:
Engels: assistant
Nederlands: assistent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swaer
Volgende onderwerp: atleet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 15:58:47 UTC 2024