Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braaf
braaf [boodskap #127585] Di, 27 Augustus 2019 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
braaf
Afbreking: braaf


Byvoeglike naamwoord: braaf
Vergrotende trap: brawer
Oortreffende trap: braafste
Attributief: brawe

Betekenis:
• Dappere optrede; vreeslose en onbaatsugtige handeling in 'n gevaarlike situasie.
• (verouderd) Gaaf; goed; deugsaam.

Gebruik:
• Hy is nie te braaf nie en moet altyd iemand se hulp inroep om hom by te staan.

Sinoniem:
• dapper
• moedig

Antoniem:
• lafhartig

Afgelei:
• braafheid

Vertaling:
Engels: brave; virtuous, good
Nederlands: moedig; braaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asem
Volgende onderwerp: skatalogies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:06:40 MGT 2024