armband [boodskap #127582] |
Tue, 27 August 2019 06:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
armband
Afbreking: arm•band
Samestelling: arm + band
Selfstandige naamwoord: armband
Meervoud: armbande
Verkleinwoord: armbandjie
Meervoud van verkleining: armbandjies
Betekenis:
• Juwele of krale wat mens om die arm dra; sieraad of merkteken wat om die pols of arm gedra word.
Gebruik:
• Sy dra 'n goue armband.
Vertaling:
Engels: bracelet, bangle
Nederlands: armband
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|