Al weer 'n hemp [boodskap #51426 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Thu, 11 October 2001 13:13 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51453 is 'n antwoord op boodskap #51426] |
Thu, 11 October 2001 09:03 |
Gh0$t
Boodskappe: 8 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het hierdie in 'n boere rate boek gekry weet nie of dit sal werk nie Davie.
Vlekke ink: Neem karring melk en 'n skoon lap.Gooi die karring melk op die
ink en druk op met die lap totdat die ink uit is. Was dan die plek met warm
melk en ammoniak.
Of gebruik koue water en asyn en vryf totdat vlekke verwyder is. Spoel
danweer deeglik in koue water.
Groete
Spook
Davie Davis skryf in boodskap news:s3rbsto7iuslmbu4hnfivcsappsunq7fcr@4ax.com...
> On Thu, 11 Oct 2001 17:24:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Laat die hemp 'n rukkie in melk lê ( koud).
>> Laat ek vannag daaroor slaap - dan gee ek jou verder raad. wat ek kan
>> onthou.
>
>
> Dankie Annette, sê môre hallo vir jou en totsiens vir die inklvlekke
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51458 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Thu, 11 October 2001 13:30 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Oct 2001 15:30:59 +0200, "Max" wrote:
> Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
>
> Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
> __________________________________________________
Ha het dit verwag! Het so met 'n glimlag gesien dat ek net
die vroumense gevra het. Ek was bang dat een of ander
man gaan sê dat ek die hele hemp moet kleur:-)
Nòu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
Gloudina gaan Mrs Balls se blatjang voorstel en... Ferdi gaan sê dat
dit 'n rassistiese gebaar is om die hemp swart te kleur.
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51459 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Thu, 11 October 2001 13:30 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
__________________________________________________
"Davie Davis"
>
> Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
> uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
> verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
> Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
> die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
>
> Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
> maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51465 is 'n antwoord op boodskap #51458] |
Thu, 11 October 2001 13:47 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy't vergeet om te noem dat Annette net weet hoe om met rooiwynvlekke tewerk
te gaan...
______________________________________________________
"Davie Davis" skryf in boodskap news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
> On Thu, 11 Oct 2001 15:30:59 +0200, "Max" wrote:
>
>> Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
>>
>> Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
>> __________________________________________________
>
>
> Ha het dit verwag! Het so met 'n glimlag gesien dat ek net
> die vroumense gevra het. Ek was bang dat een of ander
> man gaan sê dat ek die hele hemp moet kleur:-)
>
> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
> haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
> Gloudina gaan Mrs Balls se blatjang voorstel en... Ferdi gaan sê dat
> dit 'n rassistiese gebaar is om die hemp swart te kleur.
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51469 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Thu, 11 October 2001 15:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat die hemp 'n rukkie in melk lê ( koud).
Laat ek vannag daaroor slaap - dan gee ek jou verder raad. wat ek kan
onthou.
Annette ( net so verstrooid en ongelukkig met penne - maar nog nooit 'n hemp
verloor nie)
Davie Davis skryf in boodskap news:pa6bstkffeli1mcgdbvqpcrsm7ego3d70k@4ax.com...
>
>
> Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
> uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
> verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
> Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
> die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
>
> Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
> maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51470 is 'n antwoord op boodskap #51465] |
Thu, 11 October 2001 15:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Rooiwynvlekke is maklik:)))
Annette
> Jy't vergeet om te noem dat Annette net weet hoe om met rooiwynvlekke tewerk
> te gaan...
> ______________________________________________________
> "Davie Davis" wrote in message
> news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
>> On Thu, 11 Oct 2001 15:30:59 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
>>>
>>> Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
>>> __________________________________________________
>>
>>
>> Ha het dit verwag! Het so met 'n glimlag gesien dat ek net
>> die vroumense gevra het. Ek was bang dat een of ander
>> man gaan sê dat ek die hele hemp moet kleur:-)
>>
>> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
>> haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
>> Gloudina gaan Mrs Balls se blatjang voorstel en... Ferdi gaan sê dat
>> dit 'n rassistiese gebaar is om die hemp swart te kleur.
>>
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51477 is 'n antwoord op boodskap #51469] |
Thu, 11 October 2001 19:02 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Oct 2001 17:24:11 +0200, "Annette" wrote:
> Laat die hemp 'n rukkie in melk lê ( koud).
> Laat ek vannag daaroor slaap - dan gee ek jou verder raad. wat ek kan
> onthou.
Dankie Annette, sê môre hallo vir jou en totsiens vir die inklvlekke
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51482 is 'n antwoord op boodskap #51458] |
Thu, 11 October 2001 19:28 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Oct 2001 15:30:54 +0200, Davie Davis wrote:
> Nòu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
> haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
Ha! Jy's alweer verkeerd!! My raad is eenvoudig - gooi weg! :-)
Ek "jik"alles uit, en dan val daar gate in, en eventueel moet mens dit
in elkgeval weggooi - so nou spaar ek maar net myself al die moeite.
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51493 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Thu, 11 October 2001 22:59 |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vraag:
Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
omtrent 4 uur na die antwoord,
hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?
Pop
----- Original Message -----
From: Davie Davis
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Sent: Thursday, October 11, 2001 8:13 AM
Subject: Al weer 'n hemp
----- Original Message -----
From: Gh0$t
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Sent: Thursday, October 11, 2001 4:03 AM
Subject: Re: Al weer 'n hemp
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51494 is 'n antwoord op boodskap #51493] |
Thu, 11 October 2001 23:03 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Oct 2001 17:59:01 -0500, "pop" wrote:
> Vraag:
> Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
> maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
> omtrent 4 uur na die antwoord,
> hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?
Dis die hemp se skuld.
Alles beweeg vreeslik vinnig - jy kan net eenvoudig nie bybly nie:-)))
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51498 is 'n antwoord op boodskap #51458] |
Fri, 12 October 2001 00:48 |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
> haal
Ja, ja, ek het die antwoord vir alle vlekke!!! Big Kev!!! Kry julle nog
nie vir hom doer annerkant nie? Ons glo vas in hom - werk vir alles, veral
motorfiets olie, en ink! Sal vir Big Kev vra om 'n pakkie af te drop daar
by jou...
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51505 is 'n antwoord op boodskap #51498] |
Fri, 12 October 2001 04:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons antwoord vir julle chauvinistiese produk is Clean Green:)))
Annette
> "Davie Davis" wrote in message
> news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
>
>> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
>> haal
>
> Ja, ja, ek het die antwoord vir alle vlekke!!! Big Kev!!! Kry julle nog
> nie vir hom doer annerkant nie? Ons glo vas in hom - werk vir alles, veral
> motorfiets olie, en ink! Sal vir Big Kev vra om 'n pakkie af te drop daar
> by jou...
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51506 is 'n antwoord op boodskap #51493] |
Fri, 12 October 2001 04:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is hoekom Spook Spook is - hy beweeg astraal:))
Annette
> Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
> maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
> omtrent 4 uur na die antwoord,
> hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?
>
> Pop
>
> ----- Original Message -----
> From: Davie Davis
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Sent: Thursday, October 11, 2001 8:13 AM
> Subject: Al weer 'n hemp
>
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: Gh0$t
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Sent: Thursday, October 11, 2001 4:03 AM
> Subject: Re: Al weer 'n hemp
>
>>
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51515 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Fri, 12 October 2001 06:57 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
werk.
Thys (sonder vlek) oppie Bos
"Davie Davis" skryf in boodskap news:pa6bstkffeli1mcgdbvqpcrsm7ego3d70k@4ax.com...
>
>
> Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
> uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
> verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
> Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
> die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
>
> Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
> maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51528 is 'n antwoord op boodskap #51426] |
Fri, 12 October 2001 09:16 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Oct 2001 11:03:50 +0200, "Gh0$t" wrote:
> Het hierdie in 'n boere rate boek gekry weet nie of dit sal werk nie Davie.
>
> Vlekke ink: Neem karring melk en 'n skoon lap.
Dankie Spook. Interessant dat Annette ook van melk praat.
Toe ek jou raad hard lees wil my vrou weet of ek beskuit wil
bak of hemp skoonmaak.
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51529 is 'n antwoord op boodskap #51493] |
Fri, 12 October 2001 09:16 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Oct 2001 17:59:01 -0500, "pop" wrote:
> Vraag:
> Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
> maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
> omtrent 4 uur na die antwoord,
> hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?
>
> Pop
Dit is die tipe diens wat ons hier in Suid Afrika lewer Pop.
Vier ure voor ek my vraag gevra het het Spook al die
antwoord direk na my ge_epos.
Die enigste rede vir my vraag
was sodat julle weet waaroor
is die antwoord.
Wil jy nie terugkom nie?
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51530 is 'n antwoord op boodskap #51515] |
Fri, 12 October 2001 09:16 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Oct 2001 08:57:24 +0200, "Thys de Wet" wrote:
> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>
> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek.
O dankie, ek het nog altyd gewonder wat naskeermiddel is :-)
> Laat lê die vlek
> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>
> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
> werk.
Dankie Thys, kom ons probeer. Jy sê mos uit ervaring dat dit werk.
(Dink jy dit is naskeermiddel (aftershave) wat die inkkleur ook uit
Ferdi gehaal het?)
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51534 is 'n antwoord op boodskap #51482] |
Fri, 12 October 2001 10:03 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het jare terug toe wit broeke so in die mode was, een van my denims in 'n
emmer gegooi met lekker sterk swembadchloormengsel.
Die broek het spierwit uitgekom, maar soos papier geskeur!
__________________________________________________
"Danielle"
> Ek "jik"alles uit, en dan val daar gate in, en eventueel moet mens dit
> in elkgeval weggooi - so nou spaar ek maar net myself al die moeite.
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51535 is 'n antwoord op boodskap #51515] |
Fri, 12 October 2001 10:07 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
________________________________________________________
"Thys de Wet"
> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>
> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>
> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
> werk.
>
> Thys (sonder vlek) oppie Bos
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51541 is 'n antwoord op boodskap #51515] |
Fri, 12 October 2001 11:06 |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thys de Wet wrote:
>
> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>
> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>
> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
> werk.
Ek hoop nie jy't die naskeer ook by jou vrou gekry nie!! Want dan is jy
steeds in die moeilikheid.
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51546 is 'n antwoord op boodskap #51535] |
Fri, 12 October 2001 12:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
Annette
Max skryf in boodskap news:9q6fea$3t5$1@azure.nl.gxn.net...
> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
> ________________________________________________________
> "Thys de Wet"
>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>
>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>
>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>> werk.
>>
>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51550 is 'n antwoord op boodskap #51546] |
Fri, 12 October 2001 12:57 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
_____________________________________________________
"Annette"
> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
> Annette
>
> Max
>> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>> ________________________________________________________
>> "Thys de Wet"
>>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>
>>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>
>>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>> werk.
>>>
>>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51552 is 'n antwoord op boodskap #51550] |
Fri, 12 October 2001 13:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
Annette
news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
> _____________________________________________________
> "Annette"
>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>> Annette
>>
>> Max
>>> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>> ________________________________________________________
>>> "Thys de Wet"
>>>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>>
>>>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>>
>>>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> werk.
>>>>
>>>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51556 is 'n antwoord op boodskap #51552] |
Fri, 12 October 2001 13:52 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goeie! :-) Die gesprekkie laat my nogal wonder hoe almal op die groep
ruik...
_______________________________________________________
"Annette"
> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
> Annette
>
>
> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>> _____________________________________________________
>> "Annette"
>>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>> Annette
>>>
>>> Max
>>>> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> ________________________________________________________
>>>> "Thys de Wet"
>>>> > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> >
>>>> > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> >
>>>> > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > werk.
>>>> >
>>>> > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51562 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Fri, 12 October 2001 14:06 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, Annette...
_______________________________________________
"Annette"
> Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
> Annette
>
>
>> "Annette"
>>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>>> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>>> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>>> _____________________________________________________
>>>> "Annette"
>>>> > Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Max
>>>> > > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > > ________________________________________________________
>>>> > > "Thys de Wet"
>>>> > > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > > >
>>>> > > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > > werk.
>>>> > > >
>>>> > > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51563 is 'n antwoord op boodskap #51556] |
Fri, 12 October 2001 14:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
Annette
> "Annette"
>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>> Annette
>>
>>
>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>> _____________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max
>>>> > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > ________________________________________________________
>>>> > "Thys de Wet"
>>>> > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > >
>>>> > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > >
>>>> > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > werk.
>>>> > >
>>>> > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51568 is 'n antwoord op boodskap #51562] |
Fri, 12 October 2001 15:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
")))) Ons het op die ander ng gevra wat is die parfuum/naskeermiddel wat die
mense meeste van hou - nogal 'n interessante verskeidenheid - net soos die
mense.:))
Ek is 'n soet dogtertjie, so ek moet soet ruik:))
Sun,Moon,Stars en Youthdew.
( ek het 'n soel vel, en spesery-agtige geure laat my behoorlik stink)
Annette
message news:9q6tfu$74f$1@azure.nl.gxn.net...
> Ja, Annette...
> _______________________________________________
> "Annette"
>> Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
>> Annette
>>
>>
>>> "Annette"
>>>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>>> > verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>>> > verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>>> > _____________________________________________________
>>>> > "Annette"
>>>> > > Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Max
>>>> > > > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > > > ________________________________________________________
>>>> > > > "Thys de Wet"
>>>> > > > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > > > >
>>>> > > > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > > > werk.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Annette ruik soos 'n vark [boodskap #51576 is 'n antwoord op boodskap #51562] |
Fri, 12 October 2001 16:14 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>>> Max :Die gesprekkie laat my nogal wonder hoe almal op die groep ruik...
>> Annette : Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
> Max : Ja, Annette...
Wouter
Ek ruik soos 'n vark. Annette ruik soos 'n vark.
'n Vark ruik met sy neus
Come to think of it. ek *is* 'n vark. 'n Plaasvark ;-)
Kom Gloudina, jy kan iets humoristies hieroor sê...
|
|
|
|
Re: Annette ruik soos 'n vark [boodskap #51592 is 'n antwoord op boodskap #51576] |
Sat, 13 October 2001 05:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Wouter, ek kan miskien snuif soos 'n vark, maar ek kan nie ruik soos
'n vark nie - my neus se punt is nie so plat nie;)))
Annette
>>>> Max :Die gesprekkie laat my nogal wonder hoe almal op die groep ruik...
>
>>> Annette : Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
>
>> Max : Ja, Annette...
>
> Wouter
> Ek ruik soos 'n vark. Annette ruik soos 'n vark.
> 'n Vark ruik met sy neus
>
> Come to think of it. ek *is* 'n vark. 'n Plaasvark ;-)
> Kom Gloudina, jy kan iets humoristies hieroor sê...
>
|
|
|