botterkop [boodskap #127581] |
Ma, 26 Augustus 2019 21:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
botterkop
Afbreking: bot•ter•kop
Samestelling: botter + kop
Selfstandige naamwoord: botterkop
Meervoud: botterkoppe
Verkleinwoord: botterkoppie
Meervoud van verkleining: botterkoppies
Betekenis:
• (soogdier) Baster van 'n perdehings en 'n donkiemerrie.
• (figuurlik) 'n Domkop, dwaas of dommerd.
Gebruik:
• Die vul van 'n vroulike donkie en 'n manlike perd word 'n botterkop genoem.
• Hy is 'n regte botterkop.
Vertaling:
Engels: hinny, garron; dunce
Nederlands: muilezel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|