korrodeer [boodskap #127577] |
Mon, 26 August 2019 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrodeer
Afbreking: kor•ro•deer
Werkwoord: korrodeer
Verlede tyd: het gekorrodeer
Betekenis:
• Korrosiewe werking; om bietjie vir bietjie in te byt en weg te vreet.
Gebruik:
• Die yster sal aanhou om te korrodeer, selfs al is daar 'n dik laag roes wat dit bedek.
Sinoniem:
• verweer
• wegvreet
• invreet
• inbyt
• verroes
Verwant:
• korrosie
Vertaling:
Engels: to corrode
Nederlands: corroderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|