alfabet [boodskap #127571] |
Sun, 25 August 2019 20:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alfabet
Afbreking: al•fa•bet
Uitspraak: /ɑɫfɑˈbet/, /ˈɑɫfɑbet/, /ɑɫfəˈbet/, /ˈɑɫfəbet/
Selfstandige naamwoord: alfabet
Meervoud: alfabette
Verkleinwoord: alfabetjie
Meervoud van verkleining: alfabetjies
Betekenis:
• Die reeks simbole wat die letters van 'n taal vorm.
Gebruik:
• Die latynse alfabet bestaan uit 26 letters, van A tot Z.
Sinoniem:
• ABC
Afgelei:
• alfabeties
• alfabetiseer
• alfabetisering
• analfabeet
Vertaling:
Engels: alphabet
Nederlands: alfabet, abc
Xhosa: ialfabethi
Zoeloe: ialfabhethi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|