Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aktrise
aktrise [boodskap #127568] Sun, 25 August 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aktrise
Afbreking: ak•tri•se


Selfstandige naamwoord: aktrise
Meervoud: aktrises
Verkleinwoord: aktrisetjie
Meervoud van verkleining: aktrisetjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat 'n karakter in 'n verhaal of rolspel uitbeeld; 'n vroulike toneelspeler.

Gebruik:
• Charlize Theron is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat in verskeie rolprente gespeel het.

Sinoniem:
• toneelspeelster

Antoniem:
• akteur

Vertaling:
Engels: actress
Nederlands: actrice

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aktiwiteit
Volgende onderwerp: albaster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 17:07:00 UTC 2024