aktiwiteit [boodskap #127567] |
Sun, 25 August 2019 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aktiwiteit
Afbreking: ak•ti•wi•teit
Selfstandige naamwoord: aktiwiteit
Meervoud: aktiwiteite
Verkleinwoord: aktiwiteitjie
Meervoud van verkleining: aktiwiteitjies
Betekenis:
• Iets wat mens doen en besig hou; 'n bepaalde verrigting.
Gebruik:
• Aan watter aktiwiteit gaan jy deelneem?
Sinoniem:
• bedrywigheid
• werksaamheid
Antoniem:
• inaktiwiteit
• onaktiwiteit
Afgelei:
• aktiwiteitskoëffisiënt
• aktiwiteitsvlak
• groepsaktiwiteit
• hiperaktiwiteit
• leeraktiwiteit
• navorsingsaktiwiteit
• radio-aktiwiteit
• selfaktiwiteit
• skeppingsaktiwiteit
Vertaling:
Engels: activity
Nederlands: activiteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|