aards [boodskap #127550] |
So, 25 Augustus 2019 07:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aards
Afbreking: aards
Byvoeglike naamwoord: aards
Attributief: aardse
Betekenis:
• Lyk of dit van die aarde af kom; met betrekking tot die aarde, tot die aarde behoort.
• Met betrekking tot die huidige lewe hier op aarde; verganklik.
Gebruik:
• Die hut lyk aards. Die vakansie oord lyk soos 'n aardse paradys.
• Dit is net aardse besittings. Sy het dié aardse tranedal verlaat.
Antoniem:
• hemels
Vertaling:
Engels: earthly, from the earth, worldly, terrestrial
Nederlands: aards
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|