Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
aarbei
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
aarbei
[
boodskap #127549
]
Sun, 25 August 2019 07:00
Leksikograaf
Boodskappe:
20946
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Aarbeie.
aarbei
Afbreking: aar•bei
Uitspraak: /ˈɑrbəɪ̯/
Selfstandige naamwoord:
aarbei
Meervoud:
aarbeie
Verkleinwoord:
aarbeitjie
Meervoud van verkleining:
aarbeitjies
Betekenis:
• (
vrug
) Sagte rooi vruggie met klein pitjies; soort bessie met geel saadjies.
• (
plantkunde
) Die plant wat die vrugte dra,
Fragaria elatior
.
Gebruik:
• Sy druk 'n
aarbei
in my roomys.
• Hy plant
aarbeie
.
Afgelei:
• aarbeiagtig
• aarbeibedding
• aarbeikonfyt
• aarbeitert
Vertaling:
Engels: strawberry
Nederlands: aardbei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
drom
Volgende onderwerp:
aards
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Thu Dec 26 18:03:26 UTC 2024