Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opmerking
opmerking [boodskap #127546] Sa, 24 Augustus 2019 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opmerking
Afbreking: op•mer•king


Selfstandige naamwoord: opmerking
Meervoud: opmerkings, opmerkinge
Verkleinwoord: opmerkinkie
Meervoud van verkleining: opmerkinkies

Betekenis:
• 'n Uiting van gedagtes of waarneming.

Gebruik:
• Die afbrekende opmerking het haar ontstel.

Sinoniem:
• aanmerking
• kommentaar

Vertaling:
Engels: remark, observation, comment
Nederlands: opmerking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oordeel
Volgende onderwerp: skaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:58:36 MGT 2024