oggend [boodskap #127543] |
Sat, 24 August 2019 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oggend
Afbreking: og•gend
Uitspraak: /ˈoχənt/, /ˈɔχənt/
Selfstandige naamwoord: oggend
Meervoud: oggende
Verkleinwoord: oggendjie
Meervoud van verkleining: oggendjies
Betekenis:
• Die gedeelte van die dag vandat mens opstaan tot min of meer wanneer mens middagete eet; tyd tussen die nag en die volle dag of tussen dagbreek en twaalfuur.
Gebruik:
• In die oggend drink ons koffie en lees die koerant.
Sinoniem:
• môre
• vroegdag
• dagbreek
• skemerdag
Antoniem:
• aand
Hiponiem:
• Maandagoggend
• Dinsdagoggend
• Woensdagoggend
• Donderdagoggend
• Vrydagoggend
• Saterdagoggend
• Sondagoggend
Vertaling:
Engels: morning
Nederlands: ochtend, morgen
Xhosa: intsasa
Zoeloe: isasa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|