baseer [boodskap #127516] |
Ma, 19 Augustus 2019 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
baseer
Afbreking: ba•seer
Werkwoord: baseer
Verlede tyd: het gebaseer
Teenwoordige deelwoord: baserende
Verlede deelwoord: gebaseerde
Betekenis:
• Op iets anders bou; op iets grond of steun; uitgaan vanaf.
Gebruik:
• Hy baseer sy artikel op 'n vroeëre uitspraak van hooggeregshof.
• Sy baseer haar konklusie op misleidende gegewens.
Vertaling:
Engels: to base
Nederlands: baseren
Notas:
• Dit is 'n algemene spelfout om "baseer" as "basseer" (met twee S'e) te spel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|