duisend [boodskap #127512] |
Ma, 19 Augustus 2019 06:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duisend
Afbreking: dui•send
Hooftelwoord: duisend
Betekenis:
• Die getal 1 000; een meer as negehonderd nege-en-negentig en een minder as duisend-en-een.
Gebruik:
• Ek ek groot is wil ek 'n duisend rand hê.
Sinoniem:
• eenduisend
Verwant:
• duisendste
Vertaling:
Engels: thousend
Nederlands: duizend
Selfstandige naamwoord: duisend
Meervoud: duisende
Verkleinwoord: duisendjie
Meervoud van verkleining: duisendjies
Betekenis:
• Die getal 1000; 10 tot die mag 3.
Gebruik:
• Duisend is 'n natuurlike getal wat op 999 volg en word deur 1 001 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.
Spreekwoord:
• Duisend dode sterf. [Dikwels so bang wees asof jy sterf.]
• Hy is een uit 'n duisend. [Iemand met voortreflike eienskappe.]
Vertaling:
Engels: thousend
Nederlands: duizend
Nota:
• Duisend kan ook deur die Romeinse syfer M voorgestel word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|