bespreek [boodskap #127509] |
Mon, 19 August 2019 06:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bespreek
Afbreking: be•spreek
Werkwoord: bespreek
Verlede tyd: het bespreek
Betekenis:
• Oor iets of iemand praat; gesprek oor 'n bepaalde onderwerp voer; menings deel.
• Vra dat iets vir jou uitgehou word; vooruit bestel.
Gebruik:
• Hy bespreek die nuwe onderwyser.
• Sy het kaartjies vir die fliek bespreek.
Spreekwoord:
• Hy is deur die kraaie bespreek. [Iemand is so maer dat hy enige tyd kan doodgaan.]
Vertaling:
Engels: to discuss; to reserve, book
Nederlands: bespreken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|