vitamien [boodskap #127487] |
Sat, 17 August 2019 19:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vitamien
Afbreking: vi•ta•mien
Selfstandige naamwoord: vitamien, vitamiene
Meervoud: vitamiene, vitamienes
Verkleinwoord: vitamientjie
Meervoud van verkleining: vitamientjies
Betekenis:
• Voedingstof wat ’n organisme benodig vir normale ontwikkeling en die onderhoud van lewensfunksies.
Gebruik:
• Vitamien A speel ’n baie belangrike rol in jou immuniteit en die instandhouding van goeie visie.
Wisselvorm:
• vitamine
Afgelei:
• vitamiengebrek
• vitamienpil
• vitamienryk
• vitamientablet
Vertaling:
Engels: vitamin
Nederlands: vitamine
Nota:
• Die meervoud van "vitamien" is "vitamiene". Die wisselvorm "vitamine" se meervoud is "vitamines".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|