uiters [boodskap #127482] |
Sat, 17 August 2019 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uiters
Afbreking: ui•ters
Byvoeglike naamwoord: uiters
Attributief: uiterse
Betekenis:
• In die hoogste mate.
• Hoogstens; 'n maksimum van.
Gebruik:
• Sy is uiters vrygewig teenoor die armes. Die werk is uiters swak.
• Daar het uiters 100 betogers opgedaag.
Vertaling:
Engels: completely, utterly, extremely, supremely, very; at most
Nederlands: compleet, volledig, volkomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|