bakker [boodskap #127472] |
Thu, 15 August 2019 20:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakker
Afbreking: bak•ker
Selfstandige naamwoord: bakker
Meervoud: bakkers
Verkleinwoord: bakkertjie
Meervoud van verkleining: bakkertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat brode, terte en ander deegware bak en verkoop.
Gebruik:
• 'n Bakker moet vroeg opstaan om soggens vars brood te bak.
• Die skinker se lewe is gespaar, maar die bakker was nie so gelukkig nie.
Antoniem:
• bakster (vroulik)
Verwant:
• bakkery
• bakkersbrood
• bakkerswinkel
Vertaling:
Engels: baker
Nederlands: bakker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|