slikdam [boodskap #127470] |
Do, 15 Augustus 2019 14:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slikdam
Afbreking: slik•dam
Samestelling: slik + dam
Selfstandige naamwoord: slikdam
Meervoud: slikdamme
Verkleinwoord: slikdammetjie
Meervoud van verkleining: slikdammetjies
Betekenis:
• Opgaardam vir afvalwater, dikwels besoedel met swaar metale, sure en ander chemiese stowwe wat in die mynbou gebruik word.
Gebruik:
• Die wal van die slikdam by die Harmony-goudmyn het in 1994 meegegee en die voorstad Merriespruit met slyk oorspoel.
Sinoniem:
• uitskotdam
Vertaling:
Engels: tailings dam, slimes dam
Nederlands: residuen dam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|