Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aitsa
aitsa [boodskap #127468] Wed, 14 August 2019 20:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aitsa
Afbreking: ait•sa


Tussenwerpsel: aitsa

Betekenis:
• Uitroep van skertsende lof (spoggerig!) of ligte verrassing (hiets!).

Gebruik:
Aitsa! Kyk die pragtige rokkie!

Vertaling:
Engels: my word, wow, nice, sweet
Nederlands: wauw

Nota:
• "Aitsa" is 'n leenwoord uit Nama ("ei sä, ei sä").

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maanskyn
Volgende onderwerp: trap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 06:41:44 UTC 2024