beskuldig [boodskap #127454] |
Ma, 12 Augustus 2019 18:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskuldig
Afbreking: be•skul•dig
Werkwoord: beskuldig
Verlede tyd: het beskuldig
Betekenis:
• Iemand die skuld gee; 'n aanklag teen iemand maak.
Gebruik:
• Ek beskuldig hom van die misdaad.
• Hy beskuldig almal behalwe homself vir sy omstandighede.
Afgelei:
• beskuldigde
• beskuldiger
• beskuldiging
Vertaling:
Engels: to accuse, blame, charge
Nederlands: beschuldigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|