Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bacillus anthracis wat miltvuur veroorsaak.Basil (meervoud: basille) is ’n staafvormige bakterie wat tot die geslag Bacillus behoort. Die verwekkers van tifus, miltvuur en voedselvergiftiging behoort onder andere aan die genus. So veroorsaak B. anthracis miltsiekte, terwyl B. cereus voedselvergiftiging veroorsaak.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.