vredewens [boodskap #127436] |
So, 11 Augustus 2019 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vredewens
Afbreking: vre•de•wens
Samestelling: vrede + wens
Selfstandige naamwoord: vredewens
Meervoud: vredewense
Verkleinwoord: vredewensie
Meervoud van verkleining: vredewensies
Betekenis:
• 'n Wens of begeerte vir rustigheid en vrede sonder konflik en oorlog.
Gebruik:
• As die huismense se gesindheid goed is, handhaaf julle vredewens vir die huis. Maar as hulle nie goedgesind is nie, trek julle vredewens dan terug. [Matteus 10:13]
Antoniem:
• oorlogswens
Verwant:
• sjalom (Hebreeuse vredewens)
Vertaling:
Engels: piece wish
Nederlands: vredewens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|