Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baroe
Baroe [boodskap #127416] |
Sa., 10 Augustus 2019 10:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baroe (of baro) bestaan uit verskeie Cyphia-soorte (familie Campanulaceae). Dit is veldkos met ’n eetbare knol ondergronds, ’n regop of rankende stingel, en klein ligpers of wit tweelippige blomme. Verskeie soorte, bv. berg-, bos-, sand-, en veldbaroe word onderskei. Die naam baroe word soms met kambro verwar.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:50:12 UTC 2025
|