gemors [boodskap #127411] |
Sa, 10 Augustus 2019 09:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemors
Afbreking: ge•mors
Selfstandige naamwoord: gemors
Meervoud: –
Betekenis:
• Iets wat vuil en deurmekaar is; wat slordig lyk.
• Iets wat van swak kwalitiet is.
Gebruik:
• Jou kamer lyk soos 'n varkhok, ruim die gemors dadelik op.
• Dit is die grootste gemors wat hulle nog op TV gewys het.
Vertaling:
Engels: mess, filth; rubbish, junk
Nederlands: gemors
Xhosa: dyubudyubu 7
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|