hool [boodskap #127404] |
Fri, 09 August 2019 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hool
Afbreking: hool
Selfstandige naamwoord: hool
Meervoud: hole
Betekenis:
• 'n Onaangename en vuil plek wat aan 'n ashoop herinner.
• Skuilplek; nes; gat.
Gebruik:
• Ek bly nie 'n dag langer in die hool nie.
• Snags kruip die misdadigers uit hul hole.
Verwant:
• warboel
• puinhoop
• krotbuurt
• plakkerskamp
Vertaling:
Engels: dump, disorderly mess; den, lair
Nederlands: vuilnisbelt; hol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|