taamlik [boodskap #127398] |
Fri, 09 August 2019 15:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taamlik
Afbreking: taam•lik
Byvoeglike naamwoord: taamlik
Attributief: taamlike
Betekenis:
• In relatief groot mate.
Gebruik:
• Hy is al taamlik bejaard.
• Die rooijakkals het taamlike groot, gepunte ore.
Sinoniem:
• nogal
• redelik
• behoorlik
Vertaling:
Engels: rather, fair, passable
Nederlands: tamelijk
Bywoord: taamlik
Betekenis:
• Redelik groot of baie.
Gebruik:
• Daar is taamlik min kos oor.
Vertaling:
Engels: rather, fairly, passably, tolerably
Nederlands: tamelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|