diegene [boodskap #127396] |
Fri, 09 August 2019 06:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diegene
Afbreking: die•ge•ne
Aanwysend voornaamwoord: diegene
Betekenis:
• (deftig) Die persone/ mense.
Gebruik:
• Diegene wat dit tot hier gemaak het is uiters talentvol.
• En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. [Genesis 12:3]
Vertaling:
Engels: those
Nederlands: diegene
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|