wederhelf [boodskap #127394] |
Thu, 08 August 2019 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wederhelf
Afbreking: we•der•helf
Selfstandige naamwoord: wederhelf, wederhelfte
Meervoud: wederhelftes
Verkleinwoord: wederhelfie
Meervoud van verkleining: wederhelfies
Betekenis:
• Eggenoot of eggenote.
Gebruik:
• Al is jy hoe lief vir jou wederhelf, is daar maar altyd konflik in 'n huwelik.
Sinoniem:
• ega
• gade
• gemaal
• huweliksmaat
• huweliksgenoot
Vertaling:
Engels: better half, significant other, spouse, partner
Nederlands: wederhelft, betere helft
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|