Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wederkerig
wederkerig [boodskap #127392] Thu, 08 August 2019 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wederkerig
Afbreking: we•der•ke•rig


Byvoeglike naamwoord: wederkerig
Attributief: wederkerige

Betekenis:
• Van beide kante of partye.

Gebruik:
• Hulle liefde was wederkerig.

Sinoniem:
• wedersyds
• onderling

Verwant:
• wederkerigheid

Vertaling:
Engels: mutual, reciprocal
Nederlands: wederkerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sarkofaag
Volgende onderwerp: soutpan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 06:08:14 UTC 2024