Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » somtyds
somtyds [boodskap #127384] Wed, 07 August 2019 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
somtyds
Afbreking: som•tyds


Bywoord: somtyds

Betekenis:
• Af en toe; in 'n beperke aantal gevalle of tye.

Gebruik:
• Sy kan somtyds 'n las wees.

Sinoniem:
• soms
• partykeer

Vertaling:
Engels: sometimes, occasionally
Nederlands: soms

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stadig
Volgende onderwerp: vermoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 06:13:36 UTC 2024